Opvoedkundige Sielkundige in die Pretoria, Centurion, Midstream area
Dr. Marisa van Niekerk, 
Opvoedkundige Sielkundige
  • Home
    • Tuis
  • About me
  • Educational Psychology
  • Blog
  • Contact me
    • Map and route description
  • Location
    • Map and route description
  • Newsletter
  • Specific services
    • School readiness assessments
    • Orthodidactic assessment
    • Therapy
    • Mental toughness
    • Picture index
  • Rates and payments
  • Ethical guidelines introduction
    • Ethical guidelines detail
    • Rights of users of psychological services
    • Regte van gebruikers van sielkundige dienste
  • Documents
  • Links
  • Twitter feeds

Opvoedkundige Sielkundige

Ek is 'n HPCSA geregistreerde Opvoedkundige Sielkundige (PS 0122432, Praktyk nommer 0523240) wat in die Pretoria / Centurion / Midrand / Midstream area werksaam is.

Meer oor my

Die volgende opvoedkundige sielkundige dienste word aangebied:

Child focused therapy provided by an Educational Psychologist
Family focused therapy provided by an Educational Psychologist
General focused therapy provided by an Educational Psychologist

Kind gefokusde terapie

  • Leer- en/of gedrags- en/of emosionele probleme word aangespreek.
  • Skeidingsangs.
  • Projeksie-toetse.
  • Psigiometriese toetse (vir kinders 4 jaar en ouer).
  • Aanlegtoetse vir vakkeuses en beroepskeuse.
  • Hulp met ADHD.
  • Skoolgereedheid probleme en assessering.
  • Assessering en intervensies van kinders en hulle families om hulle te help om hulle volle potensiaal te bereik.
  • Gedragsverandering om antisosiale probleme uit te wys, byvoorbeeld woede uitbarstings, onderlinge wedywering, bullie optrede en internetverslawing.

Familie gefokusde terapie

  • Waar veranderinge in familiestruktuur voorkom, byvoorbeeld na dood, geboorte, egskeiding, aanneming.
  • Speelterapie, individuele terapie, familie terapie en huweliks terapie om die optimale funktionering van die lede van die gesin te verseker.
  • Terapie met egskeiding.
  • Hulp vir families wat verplaas word, lokaal en internationaal (spesifiek vir die nie-werkende eggenoot wat sukkel met aanpassing in die nuwe tuiste).

Algemene terapie

  • Treur terapie en leiding na 'n groot verlies of dood. 
  • Terapie en hulpverlening na selfmoord van 'n kind of familie-lid.
  • Post traumatiese stres terapie.
  • Neuropsigologiese assessering (breinfunksionering en die invloed daarvan op akademiese prestasie).
  • Ouerbegeleiding in psigologiese areas met die fokus om gelukkige, gesonde en onafhanklike kinders groot te maak.
Educational Psychology Blog
Lees my blog
Make an appointment with an Educational Psychologist in Midstream, Centurion
Maak 'n afspraak
Sign up for our Educational Psychology newsletter
Nuusbrief
Map to the Educational Psychology practice in Midstream Estate, close to Centurion, Irene, Southdowns
Kaart en roetebeskrywing

Home

About me
Contact me

Map and directions
Educational Psychology
Rates and payments
Ethical guidelines
Blog
Newsletter
Powered by Create your own unique website with customizable templates.